Stilte · Gebed · Nadenke · Vrede
Inleiding tot Meditasies
’n Rustige versameling Afrikaanse en Engelse meditasies en geestelike besinnings vir oomblikke van stilte, gebed, nadenke, bemoediging en vrede.
Begin luister / Start listeningKies wat vandag sal help
Wat het jy vandag nodig? / What would help you today?
Geen meditasies pas by hierdie soektog nie. / No meditations match this search.
Oor die versameling / About the collection
Meditasies deur Jeanette Basson
Hierdie opnames word aangebied as geestelike meditasies en besinnings. Gebruik dit op ’n manier wat vir jou rustig en betekenisvol voel.
These recordings are offered as spiritual meditations and reflections. Listen at your own pace and choose what is meaningful to you.